Seekamp | Tiener Dogter Inskrywing
16187
page-template-default,page,page-id-16187,woocommerce-no-js,ajax_fade,page_not_loaded,,qode_grid_1300,columns-4,qode-theme-ver-16.5,qode-theme-bridge,disabled_footer_bottom,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.7,vc_responsive
 

Tiener Dogter Inskrywing

Tiener Dogter

Lees instruksies

INSKRYWINGS INSTRUKSIES (NB!)

(Daar is ‘n moontlikheid dat die inskrywing nie reg werk op Internet Explorer nie. Gebruik eerder Google Chrome)

Hier is die stappe wat jy moet volg om jou tiener in te skryf:

1. Click die “Register Now” button hier onder.

2. Vul die inskrywingvorm volledig in en click “Proceed to Payment Option”.

3. Kies “Invoice” as betaal metode.

4. Maak seker jy Finalize die inskrywing! 

5. Download die PDF. Dit is jou invoice.

6. Jy MOET ‘n epos kry met die bank besonderhede. Dit is ook op die invoice.

BETALINGS EN KANSELLASIE:

1. NB. Ons gaan die jaar geen inskrywing aanvaar sonder betaling nie. Jou betaling moet saam met jou inskrywing gedoen word om jou plek te verseker. Jy gaan 48 uur hê om die betaling te finaliseer. Indien dit nie gedoen word nie sal jou inskrywing op die waglys geplaas word. Ons verwag dat die die plekke weer soos laas jaar baie vinnig vol gaan raak.


2. Indien enige betalings gemaak word sonder ‘n behoorlike verwysing asook ‘n gepaardgaande aanlyn of skriftelike inskrywing, sal die inskrywingsgeld totaal verbeur word op die dag van die sluitingsdatum. In so ‘n geval kan geen waarborg gelewer word dat daar vir so ‘n persoon plek sal wees op die kamp nie.


NB! 3. Kansellasie voor 6 Augustus 2018 (Volle inskrywingsgeld is terugbetaalbaar). Kansellasie voor 20 Augustus 2018 (Slegs 50% van inskrywingsgeld is terugbetaalbaar). Kansellasie na 20 Augustus 2018 (Geen terugbetalings).