Seekamp | Leier Inskrywing
16197
page-template-default,page,page-id-16197,woocommerce-no-js,ajax_fade,page_not_loaded,,qode_grid_1300,columns-4,qode-theme-ver-16.5,qode-theme-bridge,disabled_footer_bottom,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.7,vc_responsive
 

Leier Inskrywing

Lees Eers Hier

Leier Inligting

Ons is so bly dat jy as ‘n leier op Seekamp wil gaan. Julle in n baie belangrike deel van die kamp, want sonder julle kan ons nie doen wat ons doen nie!

Vertrek Inligting

Onthou dat die leiers die 28ste September die aand na TO Strand vertrek wat beteken dat julle twee en ‘n bietjie meer dae by die kamp is. Die tye van vertrek en plek sal later deurgegee word.

INSKRYWINGS INSTRUKSIES (NB!)

(Daar is ‘n moontlikheid dat die inskrywing nie reg werk op Internet Explorer nie. Gebruik eerder Google Chrome)

Hier is die stappe wat jy moet volg om as Leier in te skryf:

1. Click die “Register Now” button hier onder.

2. Vul die inskrywingvorm volledig in en click “Proceed to Payment Option”.

3. Kies “Invoice” as betaal metode.

4. Maak seker jy Finalize die inskrywing! 

5. Download die PDF. Dit is jou invoice

6. Jy MOET ‘n epos kry met die bank besonderhede. Dit is ook op die invoice.

BETALINGS EN KANSELLASIE:

1. Maak asb seker dat jy die registration code gebruik as verwysing met jou betaling. Betaal asb net die R2400 oor. Moet nie die bedrag in paaiemente betaal nie. Jy hoef nie vir ons n bewys ste stuur nie. Ons sal vra as ons een nodig het.

2. Kansellasie voor 6 Augustus 2018 (Volle inskrywingsgeld is terugbetaalbaar). Kansellasie voor 20 Augustus 2018 (Slegs 50% van inskrywingsgeld is terugbetaalbaar). Kansellasie na 20 Augustus 2018 (Geen terugbetalings).